zondag 20 april 2025

Jesus het werklik opgestaan!

 

Vandaag, 20 april 2025, is het Pasen, de eerste paasdag.
In de loop der jaren heb ik menig keer het paasverhaal gehoord, gelezen en ook soms verteld. Wellicht is het aardig om het een keer in een andere versie te publiceren: het Afrikaans. Eén van mijn kennissen komt uit Zuid-Afrika en het is een prachtige taal, die voor ons als Nederlanders wel bekend in de oren klinkt:


Vroeg die Sondagoggend toe dit nog donker was, kom Maria Magdalena by die graf aan en merk op dat die klip voor die graf weggerol is. Sy hardloop toe en kom by Simon Petrus en die lieflingdissipel en sê vir hulle: “Hulle het die Here uit die graf weggeneem en ons weet nie waar hulle Hom neergelê het nie.”

Petrus en die ander dissipel het uitgekom en na die graf toe gehardloop. Die twee het saam gehardloop, maar die ander dissipel het vinniger as Petrus gehardloop en eerste by die graf aangekom. Toe hy vooroor buk, sien hy net die linnedoeke daar lê, maar hy het nie ingegaan nie. Simon Petrus het ná hom ook daar aangekom en by die graf ingegaan. Hy sien toe ook die linnedoeke daar lê, én die kopdoek wat om Jesus se kop was. Die kopdoek het nie by die ander doeke gelê nie, maar was eenkant opgerol. Daarna het die ander dissipel wat eerste by die graf aangekom het, ook ingegaan, gesien, en geglo.

Hulle het nog nie die Skrif verstaan dat Jesus uit die dood moet opstaan nie. Daarna het die dissipels weer teruggegaan huis toe.

Johannes 20: 1-10
Die Bybel Nuwe Lewende Vertaling (NLV)(Afrikaans)

© Matthijs, 20 april 2025
Reacties op mijn schrijfsels stel ik op prijs.

Geen opmerkingen:

Een reactie posten